Page 9 - Agrisales Magazine ONLINE EDITION - April 2020
P. 9
www.agrisales.co.za
GEE JOU GROND
NUWE KRAG NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE
Bednar is ’n klipharde, slim implementreeks wat groot voordele inhou met grond- en NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
stoppelbewerking en vir puik restebestuur en vogbewaring sorg.
Met skottelimplemente soos die Swifterdisc of Atlas en tandimplemente soos die
Terraland kry jy tegnologie wat jou sak pas én jou op die pad na ’n hoër opbrengs plaas.
Die reeks, wat van vlak tot diep en van drie tot 18 meter wyd werk, is plaaslik deur en
deur beproef, ook in die swaarste kleigrond. E EN GEBRUIKTE TOERUSTING
Vir meer inligting, demonstrasies en verwysings, Versprei deur
kontak Theo Pieterse van BHBW by
011 898 0440 of 061 609 5555
5