Page 9 - Agrisales Magazine - May 2020
P. 9

www.agrisales.co.za













                GEE JOU GROND                                                                                       NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE






                NUWE KRAG






































                Bednar is ’n klipharde, slim implementreeks wat groot voordele inhou met grond- en                  NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
                stoppelbewerking en vir puik restebestuur en vogbewaring sorg.


                Met skottelimplemente soos die Swifterdisc of Atlas en tandimplemente soos die
                Terraland kry jy tegnologie wat jou sak pas én jou op die pad na ’n hoër opbrengs plaas.
                Die reeks, wat van vlak tot diep en van drie tot 18 meter wyd werk, is plaaslik deur en
                deur beproef, ook in die swaarste kleigrond.




                Vir meer inligting, demonstrasies en verwysings,                                Versprei deur       E EN GEBRUIKTE TOERUSTING
                kontak Theo Pieterse van BHBW by
                011 898 0440 of 061 609 5555







                                                                                                              5
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14